Volgens Daily Mail het haar trotse ma, die hertogin van Cambridge, self die foto’s geneem. Kate is na berig word ’n bedrewe fotograaf. 

Willcocks Nursery School is reeds in 1964 gestig en bekend vir hul strewe na uitnemendheid en ’n fokus op goeie maniere.  

Haar broer, prins George, het aanhangers net so gaande gehad toe hy in September verlede jaar sy eerste dag van laerskool begin het.