KYK: Pofadder versteek hom in KZN-studente se kamp

akkreditasie
Dit is hoe die pofadder gelyk het nadat hy uit die gras gehaal is. Foto: Verskaf
Dit is hoe die pofadder gelyk het nadat hy uit die gras gehaal is. Foto: Verskaf

Een van dié studente het die hele dag verby die pofadder geloop en nie besef daar is letterlik ’n slang in die gras nie, vertel Dylan Panos (46), die stigter van die Bhejane Nature Training, aan Huisgenoot.

Dylan sê hy en een van die studente het omstreeks tweeuur se kant in die kamp rondgeloop toe die student hom skielik keer en sê: “Whoa, oom. Daar is ’n slang.”

Dié student het net-net gekeer voor Dylan op die pofadder getrap het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees