KYK: Pres. Cyril Ramaphosa se nuwe aankondigings ná Dag 4 van inperking

akkreditasie
Pres. Cyril Ramaphosa. Foto: Gallo Images/Getty Images
Pres. Cyril Ramaphosa. Foto: Gallo Images/Getty Images
Pres. Cyril Ramaphosa beplan om Maandagaand om 19:30 die land toe te spreek rakende die regulasies wat tans geld om die coronavirus-pandemie te probeer hokslaan. Sy toespraak volg op ’n vergadering wat die nasionale bevelraad Sondag gehou het. Hulle het glo die doeltreffendheid van die nasionale staat van inperking bespreek en die president gaan Maandagaand terugvoer gee omtrent dit.
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees