Die rugbyspeler en sy vrou, Rachel, se tweede kind, Keziah, is omtrent 'n klein bondeltjie vreugde.

Good Morning ??????

A post shared by Rachel Kolisi (@rachel_kolisi) on

Siya het twee foto’s op Instagram gelaai, maar hul babatjie se privaatheid beskerm deur 'n emoji oor haar gesiggie te plaas.

Keziah is einde November gebore. 

So good to be back ??

A post shared by Siya Kolisi (@siya_kolisi_the_bear) on

Die egpaar het in Julie 2017 aangekondig hulle verwag 'n dogtertjie. Hul eersteling, Nicholas, is drie jaar oud. 

Missing my bra ??

A post shared by Siya Kolisi (@siya_kolisi_the_bear) on

Een van die foto’s is van Rachel en Nicholas en familielede in die hospitaal en die ander is een by hul huis, waarby Kolisi skryf: “So lekker om terug te wees”.

Almost family time ?????? @rachel_kolisi ?? ?????????????? ?? ???? ?? ???? ?? ??

A post shared by Siya Kolisi (@siya_kolisi_the_bear) on