KYK: Tannie Poppie leef haar droom uit in Italië

akkreditasie
Tannie Poppie geniet haar eerste bootrit langs die kus van Cinque Terre in Italië. Foto: Instagram/@poppievanas
Tannie Poppie geniet haar eerste bootrit langs die kus van Cinque Terre in Italië. Foto: Instagram/@poppievanas

Maar dit is haar vriendelikheid en warm persoonlikheid wat aan haar die grootste avontuur van haar lewe toevertrou het. 

Van 'n besigtigingsrit op pad na Porto Venere, tot 'n asemrowende bootrit aan die kus van die beroemde Cinque Terre, is Tannie Poppie se Instagram-profiel gelaai met kiekies van 'n droom wat waar geword het.

Want toe 'n groep Italiaanse fietsryers die eerste keer Tannie Poppie, oftewel Rosaleen van As (63), se roosterkoek proe en na haar lewensverhaal luister, het hulle haar dadelik na hul huis in Italië genooi. Sy het ook voorheen haar roerende verhaal aan Huisgenoot vertel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees