KYK VIDEO: Apies sak in hul hordes toe op bejaarde man – en dis angswekkend!

akkreditasie
Omstanders was geskok om te sien hoe ’n trop apies op ’n bejaarde man toesak. Krishna Kumar Mishra (79) is ’n geestelike leier in die noorde van Indië, en dié kluisenaar voer die apies al vier dekades lank met sy hande.
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees