KYK VIDEO: Baba Mienke, was daai ’n glimlag?

akkreditasie
Mienke slaap te lekker na een van haar terapie-sessies.
Mienke slaap te lekker na een van haar terapie-sessies.

Baba Mienke het onlangs een jaar oud geword. Sy het in Augustus 2017 tragies aan haar melk verstik by haar dagmoeder in Mbombela.

Haar ouers, Ryno en Verna Mulder, het net verlede maand aan Huisgenoot gesê hulle hoop Mienke glimlag weer binnekort en in dié video lyk dit sowaar of haar ogies begin saamlag en haar mondhoeke wil-wil opkrul.

“Dis nog nie heeltemal ’n glimlag nie, maar ek dink dis naby,” sê Verna aan Huisgenoot.com.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees