Sedertdien is hulle onafskeidbaar, en die varkie is gou byderhand om te troos wanneer Siracha toevalle kry. Die kat is gebore met serebrale hipoplasie, wat die toevalle veroorsaak.