Raimundo dos Santos van Brasilië het ’n honger Tegus-akkedis gevoer, maar dié reptiel was toe meer ingenome met die stukkies vleis as die rys en wou graag nog daarvan gehad het.