Dr. V.K. Chakrapan van ’n hospitaal in Bhubaneswar in Indië het ’n tegnikus laat kom om die lugverkoeling reg te maak toe ’n nare reuk daaruit kom. Toe hy die buitenste panele afhaal, het hy gou ontdek hoekom. ’n Slangvanger het later die slang kom haal.