Aleks Ceklic (37) was verbaas om te sien hoe ’n kormorant ’n uiters giftige slang – die Australiese dugite (Pseudonaja affinis) – verorber. Die voël het baie gesukkel om die slang in te sluk. Dié vreemde toneel het by Mangles Bay Beach in Wes-Australië afgespeel.
Ons wil graag hê jy moet langer kuier.
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET