Skrikwekkend. Dis wat in die Guangdong-provinsie in China gebeur het.

In ’n angswekkende video wat in die sosiale media gedeel is, kan 'n mens sien hoe 'n tamaai hyskraan op die motor val. 

Nog meer skokkend is dat die bestuurder van die voertuig lewend uit die wrak klim. Ongedeerd.

Kyk hier na die video: