Volgens Daily Mail was kundiges in bonatuurlike verskynsels agterdogtig oor sy aansprake voordat hy amptelik die toets geslaag het. Nou is hulle verstom. 

James beweer hy kom van ’n ander planeet en is nou  in 2018 op aarde gestrand nadat die masjien waarmee hy deur tyd reis, gebreek het.

In die onderhoud met ApexTV vertel hy dat die aarde nog baie warmer gaan raak en dat daar oorlog uitbreek tussen mense en wesens uit die buitenste ruimte.

Hy sê ook hy het al talle interaksies met sulke wesens gehad.   

Bronne: ApexTV, Daily Mail, News.com