KYK VIDEO: Moeë atleet vra sy meisie die jawoord – op die eindstreep!

akkreditasie
Bennett, ’n Walliser, het sy meisie, Katie, om haar hand gevra nadat hy pas ’n marathon voltooi het. Hulle het mekaar ses jaar gelede op universiteit ontmoet. “Ek het geweet al my familie sou daar wees, wat dit die perfekte tyd gemaak het,” het hy gesê.
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees