KYK VIDEO: Ontmoet dié gesin se troeteldier – ’n krokodil van (amper) 3 m lank!

akkreditasie
Wat weeg 200 kg en eet daagliks 1,5 kg se goudvis? ’n Mak krokodil, natuurlik.

Muhammad Iwan (41) het hom in 1997 oor dié pasgebore roofdier in Pangandaran Beach in Indonesië ontferm en dit vir sowat R212 gekoop. Meer as 20 jaar later is Kojek spekvet en 2,7 m lank. Muhammad bad hom ook en sy twee kinders (2 en 10 jaar oud) speel gereeld net meters van die dier af.

Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees