Die meeste Suid-Afrikaners sou belê in ’n rottweiller om 'n waaksame oog oor hul huis en gesin te hou, maar Tobie Bird van Hoopstad span liewer die koning van die diereryk in om sy familie teen plaasaanvalle te beskerm.
Huisgenoot het 'n aand saam met Tobie en sy "wagkat" deurgebring om te kyk hoe Lobengula dié werf patrolleer.
Ons wil graag hê jy moet langer kuier.
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET