KYK VIDEO: Student oorleef skokongeluk wonderbaarlik

akkreditasie
’n Negentienjarige student het, as onskuldige voetganger, wonderbaarlik oorleef toe ’n vragmotor en viertrekmotor op ’n besige pad bots. Dié noue ontkoming is op kringtelevisie vasgevang in die provinsie Madhya Pradesh in Indië.
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees