KYK VIDEO: Te oulik! Sneeu maak brak gek van opgewondenheid

akkreditasie
Tilly die vierjarige Cockapoo kon skaars haar opgewondenheid beteuel toe die eerste sneeu begin val. Haar eienaar, Mark Willett, van Leeds in Engeland, het dié ekstase verfilm.

Het jy enige snaakse of besonderse oomblikke vasgevang van jou troeteldiere? Stuur dit gerus vir ons na video@huisgenoot.com.

Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees