Shaki die apie het dadelik sy nuwe katmaat begin skoonmaak toe die geleentheid hom voordoen. Shaki se eienaar, Jamil Bin Ismail (48), red al die afgelope 22 jaar verwaarloosde diere in Kuala Lumpur, Maleisië.
Het jy enige snaakse of besonderse oomblikke van jou troeteldiere vasgevang? Stuur dit gerus vir ons na video@huisgenoot.com.
Ons wil graag hê jy moet langer kuier.
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET