’n Ander bestuurder se aanboordkamera in Zhengzhou City in China het dié ongeluk vasgevang. Die bestuurder, genaamd Zhang, is in die ongeluk dood en sy pa, wat in die passasiersitplek was, het ernstige beserings opgedoen.