Die Britse popster is vanjaar die mees gekykte sanger op ons bodem. Die musiekvideo vir sy treffer Shape of You is die mees gekykte musiekvideo deur Suid-Afrikaners op YouTube se toptien-lys. 

Dit word gevolg deur DJ Khaled se I’m the One saam met Justin Bieber en ander kunstenaars. 

DJ Khaled was ’n groot gunsteling onder Suid-Afrikaners, want hy is ook die derde mees gekykte kunstenaar met sy trefferlied Wild Thoughts saam met Rihanna en Bryson Tiller. 

Hier is die volledige lys van 2017 se 10 mees gekykte musiekvideo’s in Suid-Afrika op YouTube:

10. Jason Derulo - Swalla (saam met Nicki Minaj en Ty Dolla $ign) 

9. French Montana - Unforgettable saam met Swae Lee

8. Kendrick Lamar – Humble

7. Taylor Swift - Look What You Made Me Do

6. Bruno Mars - That’s What I Like

5. Luis Fonsi - Despacito saam met Daddy Yankee

4. The Chainsmokers & Coldplay - Something Just Like This

3. DJ Khaled - Wild Thoughts saam met Rihanna, Bryson Tiller

2. DJ Khaled - I'm the One saam met Justin Bieber, Quavo, Chance the Rapper, Lil Wayne

1. Ed Sheeran - Shape of You