True love #alexlila ??

A post shared by Francois van Coke (@francoisvancoke) on

Die rocker Francois van Coke het Sondag ’n skattige video van sy spruit en hond op Instagram gedeel.

Op die video kruip die oulike babadogtertjie na ’n plastiekbakkie terwyl Ringo, Francois se bulhond, langs haar stap. Die brak gee dan vir Alexa ’n lek op die wang, kompleet asof hy vir haar ’n klapsoen wil gee.

Team #alexlila & #ringovancoke

A post shared by Francois van Coke (@francoisvancoke) on

Alexa sal op 7 November haar eerste verjaardag vier.

Maar deur die jare was Francois se aanhangers dit eens dat Ringo komkommerkoel is.

We made it! Cover models #ringovancoke #petprints

A post shared by Francois van Coke (@francoisvancoke) on


Majestic in Bellville #ringovancoke

A post shared by Francois van Coke (@francoisvancoke) on



Kaapstad #ringovancoke

A post shared by Francois van Coke (@francoisvancoke) on