KZN-ma se veggees ná traumatiese ervaring by vulstasie

akkreditasie
Adele Hand en haar seuntjie, Guillermo.
Foto: Verskaf
Adele Hand en haar seuntjie, Guillermo. Foto: Verskaf

As daar een ding is wat hierdie vuurvreterma van Newcastle in KwaZulu-Natal nie wil hê nie, is dit bejammering vir haar en haar kind. 

Wat Adele Hand (33) wel wil vermag voor die einde van die wêreldwye Outismebewusmakingsmaand is om die positiewe dinge van hul lewe saam te belig, en om mense te laat verstaan wat kinders op die spektrum ervaar.

Soos die dag verlede maand toe iemand haar oor Guillermo (11) gevra het: “Is hy nie reg in sy kop nie?”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees