Laeveld-weduwee rou ná man in mikroligte vliegtuig-ongeluk sterf

akkreditasie
Leon Meiring en sy vrou was op vakansie toe die ongeluk gebeur. Foto: Verskaf
Leon Meiring en sy vrou was op vakansie toe die ongeluk gebeur. Foto: Verskaf

Dit sou die seevakansie van ’n leeftyd wees.

Die pa van vier het in Desember as speurder uit die polisiediens getree en hy wou álles doen en beleef.

Dit was ook die eerste keer in 19 jaar wat Leon Meiring (46) en sy vrou, Renée (40), op ’n seevakansie was – en boonop sonder die kinders.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees