Die Glee-ster Lea Michele reik al weke lank snitte van haar komende debuutalbum uit. Ons is veral beïndruk en ontroer deur haar heel jongste liedjie, You’re Mine.
Dis ’n huldeblyk aan haar oorlede kêrel en Glee-medester, Cory Monteith. Die 27-jarige sangeres en aktrise het aan Teen Vogue gesê die snit is loshande haar gunsteling op haar debuutalbum.
“Ek het onlangs daarna geluister; dit was die liedjie waarop ek die hewigste emosionele reaksie gehad het omdat dit gaan oor my verhouding met Cory.”
Ons wil graag hê jy moet langer kuier.
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET