Liggaam gevind ná vrou verdwyn, nou's verloofde skoonveld

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gabby Petito
Gabby Petito

Gabby het op 11 September spoorloos verdwyn nadat sy en haar verloofde, Brian Laundrie, op ’n reis deur Amerika was in hul kampeerwa. Brian het alleen teruggekeer en haar familie het onraad vermoed.

Brian het ook geweier om sy samewerking aan die polisie te gee. 

Volgens CNN het die owerhede die afgelope naweek ’n grootskaalse soektog in die Grand Teton Nasionale Park in Wyoming van stapel gestuur en op die menslike oorskot afgekom. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees