Kapt. Mavela Masono sê twee inwoners van die huis, vermoedelik ma en seun, is altwee tydens die voorval gewond.

Die vrou het gesterf en die seun verkeer in ’n kritieke toestand in die hospitaal.

Masondo sê niemand is nog in hegtenis geneem nie, maar ’n saak van moord, poging tot moord en huisinbraak word ondersoek.

HET JY DALK MEER INLIGTING?

Kontak jou naaste polisiestasie of bel die Crime Stop-nommer by 08600 10111.

Jy kan ook 'n anonieme SMS aan CrimeLine by 32211 stuur. Elke SMS kos R1.

Bron: news24.com