book-icon Uitgawe 20 Mei 2021

Malcolm Gladwell se merkwaardige storie – en die diktator teen sy muur

akkreditasie

Weinig dinge sal jou aandag van ’n gesprek met Malcolm Gladwell kan aflei: Die skrywer is ’n bol merkwaar­dige feite, verrassende staaltjies en swaaiende arms. Tog dwaal my aandag weg, want teen sy kantoormuur in Hud­son, New York, is ’n reusefoto van Mao Zedong.

In sy kenmerkende grys pak en met ’n effense grynslag hang die moorddadige Chinese diktator dreigend bo die 57-jarige Malcolm se regterskouer.

Hy dink die plakkaat is skreeusnaaks. Hy het dit 15 jaar gelede op ’n garage­verkoping gekoop en onlangs weer in ’n kas daarop afgekom, vertel hy.

“Ek het gedink hoe snaaks dit sou wees om Mao oor my skouer te kan sien terwyl ek by my lessenaar besig is,” vertel hy. “Hierdie werklik veragtelike tiran herinner my aan hoe belangrik dit is om menslik te wees terwyl ek werk.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees