Moeilike tyd wag op Secunda-man ná gru-ongeluk hom verlam

akkreditasie
Arno Potgieter (22) in die hospitaal nadat hy op 26 Februarie in 'n ernstige motorongeluk betrokke was. Foto: Verskaf.
Arno Potgieter (22) in die hospitaal nadat hy op 26 Februarie in 'n ernstige motorongeluk betrokke was. Foto: Verskaf.

Sedert Steven Potgieter se oudste seun, Arno, op Vrydag 26 Februarie in ’n gru-motorongeluk in Secunda was, het hul lewe onherroeplik verander.

“Daar lê nog ’n lang, moeilike pad voor ons,” erken Steven aan Huisgenoot oor Arno wat steeds verlam in die hospitaal lê nadat hy sy nek gebreek het.

Weens die voortslepende covid-19-pandemie kon Steven (43) en Sonika (41), wat in Meyerton woon, eers onlangs weer hul seun in die hospitaal besoek. Maar selfs dit is ’n opdraande stryd, aangesien net een persoon per dag 15 minute lank by Arno (22) kan inloer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees