book-icon Uitgawe 18 Junie 2020

Mundolene Vosloo se pa vind liefde by oorlede boetie se juffrou

akkreditasie
Mike en sy oorlede dogter, Mundolene. Foto verskaf
Mike en sy oorlede dogter, Mundolene. Foto verskaf

Hy was gebroke en alleen toe hy die aand in ’n stil pizzarestaurant op Margate aan die suidkus van KwaZulu-­Natal instap. Mike Vosloo het soos ’n eietydse Job gevoel nadat ’n tweede tragedie hom binne minder as twee jaar getref het.

Net vier dae tevore, op Sondag 11 November 2018, het sy jongste seun, Marnuwico (13), met sy splinternuwe veldfiets op ’n motorfietsrenbaan ver­ongeluk. Hy moes dieselfde smart deurmaak as toe sy dogter, Mundolene (17), skielik tydens ’n gesinsvakansie in Oktober 2016 op Mauritius dood is kort nadat haar stiefma, Marie­tjie (toe 33), haar in ’n rusie geklap het.

Maar net toe die geskeide pa voel hy is finaal van alle vreugde in sy lewe gestroop, word sy gebede verhoor – om ’n sielsgenoot te vind.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees