My ousus, die verpleegster, leef in vrees in Engeland

akkreditasie
Corolien Pyne se kinders, Ed en Bea.
Foto: Facebook
Corolien Pyne se kinders, Ed en Bea. Foto: Facebook

Só meen die Huisgenoot-joernalis, Pieter van Zyl, se oudste suster, Carolien (van Zyl) Pyne (44), van Buxton in die Verenigde Koninkryk. Sy is al sedert 1997 daar.

Carolien is ’n familie-gemeenskapverpleegster vir die Nasional Health Service (NHS) wat huise moet besoek. Sy is een van die 1,2 miljoen voltydse gesondheidswerkers wat die inwoners van daardie lande van COVID-19 probeer red.

“Ek is vreesbevange dat ek die virus huistoe gaan bring,” vertel Carolien via video-oproep op Facebook. Sy is vandag by die huis om verslae te skryf oor kinders in plekke van veiligheid oor wie sy ’n ogie moet hou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees