book-icon Uitgawe 26 Novcember 2020

’n Suid-Afrikaner in die Withuis: Als oor Joe Biden se skoondogter

akkreditasie
Hunter Biden se vrou, Melissa Cohen, sê hy het 'n hart van goud.
Hunter Biden se vrou, Melissa Cohen, sê hy het 'n hart van goud.

Toe daar ná ’n naelbytstryd eindelik ’n uitslag in die Amerikaanse presidentsverkiesing kom, het die aangewese president, Joe Biden, in Delaware die verhoog betree om sy ondersteuners te bedank.

Langs hom was sy familie, oftewel die “Biden clan”, soos hy hulle noem: sy vrou, Jill (69), en sy seun Hunter (50) met die president se sewe maande oue kleinkind, Beau, in sy arms.

Langs Hunter was ’n blonde vrou, uitgevat in ’n kanariegeel uitrusting – met haar oë wat bo ’n masker glimlag: die 34-jarige Melissa Cohen, Hunter se vrou van die afgelope jaar. Dat sy deel is van die hegte familie kon ’n mens duidelik sien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees