Dié klein seuntjie as net ’n paar maande oud toe hy met akute limfoblastiese leukemia gediagnoseer is. Sedertien het die een gesondheidstryd na die volgende hom getref en hy het elkeem met ’n glimlag aangepak.

Tot en met sy dood 12 jaar later.

Reef Carneson: ’n Brawe seuntjie se dapper stryd
Reef Carneson se gesondheidstryd vandat hy op vyf maande met kanker gediagnoseer is, het mense se harte aangegryp tot en met sy dood, enkele maande na sy 12de verjaardag.
Begin
keywords

Kom neem deel aan die gesprek

Volg Huisgenoot op Facebook, Twitter, Instagram en TikTok, en teken gerus in op ons nuusbriewe