Sy laat groot mans les opsê en teiken nou vir Trump

’n Dokumentêr oor die merkwaardige lewe van Gloria Allred, Amerika se bekendste prokureur en ’n onverskrokke vegter teen onreg, is nou te sien – en haar visier is tans op Weinstein, Cosby en die groot vis, die Amerikaanse president.

Lees die volle storie 

Dis hoe Snapchat ’n student ’n magnaat gemaak het...

Snapchat, die app waarmee ’n mens boodskappe stuur wat binne ’n paar sekondes vanself tot niet gaan, is veral by tieners en glansmense gewild. Ons kyk na die stigter se opgang van student tot magnaat.

Lees die volle storie 

Als oor prinses Margaret – die 'bose' suster

Sy het nooit daarmee vrede gemaak dat sy tweede viool vir haar ousus moes speel nie. Kykers van die Netflix-reeks The Crown is geboei deur die onstuimige verhouding tussen koningin Elizabeth en haar jonger suster, prinses Margaret.

Lees die volle storie

Die duur prys van verraad in die binnekring van die Mafia

Lea Garofalo was die eerste vrou wat die geheime van die magtige Italiaanse Mafia onthul het – en dit het haar haar lewe gekos. Haar dood het die soeklig laat val op die bedrywighede van een van die rykste misdaadorganisasies.

Lees die volle storie 

'Gun my my ouvrouskap,' pleit Hollywood-ster op 60

Die bekroonde aktrise Frances McDormand, wat onlangs 60 geword het, omarm die ouderdom, hou van ‘ouvroudinge’ doen en beplan om nog lank te werk.

Lees die volle storie 

Bitcoin-entrepeneurs myn miljoene: ‘Dis ’n goudstormloop’

Agttien maande gelede het Marco Streng duisende rekenaars op ’n basis in Ysland staangemaak en vir bitcoins en ander kriptogeldeenhede begin ‘myn’. Nou, op 28, besit hy een van die snelgroeiendste firmas ter wêreld.

Lees die volle storie

3 toeriste wat terroris vasvat nou helde én sterre

Toe drie toeriste ’n man oorrompel wat op ’n trein in Europa massamoord wou pleeg, sou hulle skaars kon dink die lewe kon nog onwerkliker raak. Maar skaars twee jaar later sou Clint Eastwood ’n fliek oor daardie dramatiese dag in 2015 maak – en daarin speel hulle hulself as die doodsveragtende helde.

Lees die volle storie

Op die spoor van modeontwerper Versace se spook

Ná 21 jaar word die moord op Gianni Versace in ’n nuwe TV-reeks uitgebeeld. Barbie Latza Nadeau het die moordtoneel besoek en nuwe, boeiende inligting opgediep oor wat werklik op daardie noodlottige dag gebeur het.

Lees die volle storie.

Die storie agter die fliek waaroor almal gons

In sy jongste fliek gebruik Steven Spielberg die verhaal van die Pentagon Papers om op pres. Trump en die fopnuusera te fokus.

Lees die volle storie.

Oopkop Pous laat die poppe dans

Pous Franciskus se liberale hervormings en sienings oor onder meer egskeiding en gays ontlok vurige teenstand onder konserwatiewes in die Katolieke Kerk, in so ’n mate dat party priesters nie kan wag dat hy sterf nie.

Lees die volle storie.