NS-sussiesterftes: Nagwaak vir 3 Dickason-sussies beplan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
'n Nagwaak sal Donderdag in Nieu-Seeland vir die vermoorde sussies gehou word. Foto: Facebook
'n Nagwaak sal Donderdag in Nieu-Seeland vir die vermoorde sussies gehou word. Foto: Facebook

So het Jade Whaley, die Dickasons se buurvrou in Nieu-Seeland, Maandag aan Huisgenoot gesê. 

Dr. Lauren Dickason (40), wat in Pretoria gewoon en gewerk het, is Vrydag in Nieu-Seeland in hegtenis geneem vir die moord op haar drie dogters, Liane (6) en die tweeling Maya en Karla (2), nadat hulle Donderdag vermoor is.

Die gesin was vir skaars drie weke in Nieu-Seeland nadat hulle die staat se verpligte twee weke isolasietydperk voltooi het en vir ’n week in hul huis in Timaru ingetrek het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees