NS-sussiesterftes: SA ma kan swaar straf kry as sy skuldig bevind sou word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Indien Lauren Dickason skuldig bevind word op die moorde van haar kinders, sal sy moontlik lewenslank in die tronk wees. Foto: Facebook
Indien Lauren Dickason skuldig bevind word op die moorde van haar kinders, sal sy moontlik lewenslank in die tronk wees. Foto: Facebook

Só meen dr. Llewelyn Curlewis, ’n strafregkenner aan die Universiteit van Pretoria. “Jy moet jou vonnis uitdien in die land waar jy skuldig bevind is,” voeg hy by.

Die moorde op die drie Dickason-blondekopdogtertjies verlede Donderdag het skokgolwe deur Suid-Afrika gestuur en wêreldwyd nuusopskrifte gehaal.

Hul ma, dr. Lauren Dickason (40), is Vrydag in hegtenis geneem en aangekla van die moorde op haar dogters, Liane (6) en die tweejarige tweeling Maya en Karla. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees