NS-sussiesterftes: Familielid in Timaru om Graham te ondersteun

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
'n Familielid van Graham Dickason het Dinsdag in Nieu-Seeland aangekom om hom te ondersteun. Foto: Facebook
'n Familielid van Graham Dickason het Dinsdag in Nieu-Seeland aangekom om hom te ondersteun. Foto: Facebook

Speurder-inspekteur Scott Anderson het Woensdag aan Huisgenoot bevestig ’n familielid het Dinsdag in die land aangekom. 

“Die familielid wat in Nieu-Seeland aangekom het, is daar om nog ondersteuning te bied, terwyl die polisie ook die pa van drie ondersteun nadat sy kinders verlede week in Timaru vermoor is.”

Graham se vrou, dr. Lauren Dickason (40), word daarvan verdink dat sy die paartjie se blondekopkinders, die tweeling Maya en Karla (2) en Liane (6), Donderdagaand in die paartjie se huis in Timaru vermoor het. Graham het net voor tienuur die aand op die lyke afgekom. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees