NS-sussiesterftes: Hierom kry 3 Dickasons blommeboot

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die Dickason-sussies is op 16 September in hul huis in Timaru vermoor. Foto: Facebook
Die Dickason-sussies is op 16 September in hul huis in Timaru vermoor. Foto: Facebook

Daarom het Nieu-Seelanders die naweek ’n blommeboot die see in gestuur sodat die oorlede Dickason-sussies se geeste hul weg kan vind na die hiernamaals.

Dié gebaar, glo die eilandnasie se inwoners, help geeste om hul weg na ander afgestorwe familielede in die hiernamaals te vind.

Die Dickason-sussies, die tweeling Maya en Karla (2) en Liane (6), is op 16 September in hul huis in Timaru in Canterbury, Nieu-Seeland, vermoor. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees