‘Nuwe lewe’ wag op Driehoek-meisie ná laaste groot operasie

akkreditasie
Cheverné Duvenage se positiewe ingesteldheid het haar deur die moeilike tyd gedra. Foto: Facebook
Cheverné Duvenage se positiewe ingesteldheid het haar deur die moeilike tyd gedra. Foto: Facebook

Die letsels aan haar maag sal Cheverné Duvenage, ’n gr. 9-leerder aan die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark, dalk vir ewig aan daardie tragiese dag herinner, maar eindelik kan sy na ’n nuwe, gesonder lewe uitsien.

Cheverné is Woensdag in die Netcare Unie-hospitaal in Alberton langer as ses uur geopereer om haar maagwand op te bou.

“Sy was bang en het maar lekker gehuil voor die operasie, maar alles het goed afgeloop. Sy word vandag ontslaan,” het Cheverné se ma, Nicola, Maandag aan Huisgenoot vertel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees