Nuwe mylpale vir klein JD ná hy amper by dagsorg verdrink

akkreditasie
Klein JD Lange. Foto: Verskaf
Klein JD Lange. Foto: Verskaf

“JD beweeg sy arms en as ek sy nek en beentjies onder vashou dan trap hy vas en staan self op,” vertel die eenjarige JD se oupa Johan Lange (56), oor sy kleinseun, wat in Maart vanjaar byna by sy nuwe dagsorg verdrink het, toe hy in die swembad beland en bygebring moes word.

“Sy nekkie is baie pap so ons moet hom baie versigtig hanteer, want ons kan hom seermaak,” benadruk ook sy ma, Jessica (29), aan Huisgenoot. 


Johan vertel JD se gebreekte been het intussen volkome herstel. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees