Of lig jou wenkbroue telkemale onwillekeurig as jy die wispelturige neigings in die sosiale media bekyk?
Die afgelope jaar was daar omtrent ’n herrie oor wenkbroue. Elke keer as jy dink die wenkbrouwaansin is verby, steek ’n nuwe neiging kop uit.
Ons het ’n lys saamgestel van die wenkbrougiere wat mense die afgelope jaar twee keer laat kyk het.
Is jy dapper genoeg om dit te probeer? Kyk en besluit self!
Gevlegde wenkbroue
Veeragtige wenkbroue
Gekerfde wenkbroue
Wurmagtige wenkbroue
Driedubbele wenkbroue
Jellieviswenkbroue
En laaste en beslis die grillerigste: die bloedige wenkbrou
Beoog jy om een van die gewaagde style te probeer? Laat weet ons gerus op ons Facebookblad!
Bronne: Allure, The Revelist, The Sun
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET