Oe-la-la! Bobby van Jaarsveld lyk sexy in dié foto

akkreditasie
Foto: Instagram
Foto: Instagram

Bobby van Jaarsveld kan nie genoeg lyf wys nie en niemand kla nie! 

Die sexy sanger, wat onlangs lyf gewys het in Huisgenoot, het weer 'n witwarm swart-wit foto op sy Instagram gelaai.

Binne 'n uur het meer as 1 000 mense op die foto geklik om te wys hulle hou daarvan. Die foto is deel van 'n advertensieveldtog vir 'n klerewinkel. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees