Die model Roxy Louw (30) het Donderdag ’n foto gedeel van haar en ene Sam Burton – en lyk die paartjie nie dolgelukkig nie!

Van wat ons in die sosiale media kan aflei is Roxy en Sam al sedert Maart 2017 ’n paartjie. 

Dit blyk of hulle toe ’n vakansie in Thailand geniet het. 

Kyk net die oulike kiekies wat hulle gereeld in die sosiale media deel.

Never a dull moment with @roxylouw ?? #capetown #southafrica #summer

A post shared by Sam Barton (@iamsambarton) on

You ?? #rivermissions #boat #boatlife #summer

A post shared by Roxy Louw (@roxylouw) on

Sam lyk ook na ’n kranige rugblyspeler. Hy het onlangs vir die Old Georgians-klub van Harare, Zimbabwe vir die Dubai 7's uitgedraf. 

Hy het duidelik die skoot hoog deur! "Daar is baie visse in die see, maar sien jy dié vis? Dit is my vis! Moenie aan my vis raak nie!" skryf hy by ’n foto. 

A post shared by Sam Barton (@iamsambarton) on

Te oulik!