Maar een ding is verseker – om ’n baard te groei verander ’n man se hele voorkoms!

Of dit nou ’n stoppelbaard of die hele gedoente is, dié 10 bekendes bewys dat jy net ’n baard nodig het om soos ’n heeltemal ander mens te lyk. 

Jake Gyllenhaal

Foto: Getty Images

 Ben Affleck

Foto: Getty Images

 Idris Elba

Foto: Getty Images

Ashton Kutcher

Foto: Getty Images

Pierce Brosnan

Foto: Getty Images

Jo Black

David Beckham

Foto: Getty Images

George Clooney 

Foto: Getty Images

Brad Pitt

Foto: Getty Images

Leonardo DiCaprio

Foto: Getty Images