book-icon Uitgawe 10 Junie 2021

'Ons het g'n simpatie met polisiebroers se onnodige tronkstraf'

akkreditasie
Betty Ketani
Betty Ketani

Eendag 22 jaar gelede het sy ma hom en sy jonger sussies in Komani (toe nog Queenstown) gegroet en terug na die verre Goudstad gereis, waar sy haar en haar behoeftige familie onderhou het so goed sy kon. Hulle het haar nooit weer gesien nie.

Twee maande ná daardie afskeid in 1999 het Betty Ketani (37), wat as sjef by die Cranksrestaurant in Rosebank gewerk het, spoorloos verdwyn. En die volgende 12 jaar het die vraag by Thulani gespook: Wat het met my ma gebeur?

Thulani (toe 18) het geweet iets verskrikliks moes gebeur het, vertel hy vandag. “Sy was ’n toegewyde ma; sy sou nooit my en my sussies, Bulelwa (13) en Lusanda (7 maande), sommerso verlaat het nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees