Hoewel meeste verheug is oor die terugkeer van mense soos Pravin Gordhan en Nhlanhla Nene, was daar ook skok dat iemand soos die omstrede Bathabile Dlamini behou is asook sy keuse van David Mabuza as die land se nuwe adjunk-president. Hier is die nuwe kabinet. 

David Mabuza is die nuwe adjunk-president. 

David Mabuza . Foto: Gallo Images/Getty Images

Dr. Nkosazana Dlamini-Zuma is die nuwe minister in die presidensie. 

Dr. Nkosazana Dlamini-Zuma. Foto: Gallo Images/Getty Images

Dipuo Letsatsi-Dube is die minister van staatsveiligheid.

Derek Hanekom is weer minister van toerisme. 

Bathabile Dlamini is nou die minister van vrouesake.

Bathabile Dlamini. Foto: Gallo Images/Getty Images

Nhlanhla Nene is terug in sy rol as minister van finansies.

Nhlanhla Nene. Foto: Gallo Images/Getty Images

Gwede Mantashe is nou die minister van minerale werke. 

Gwede Mantashe. Foto: Gallo Images/Getty Images

Pravin Gordhan is nou minister van openbare ondernemings. 

Pravin Gordhan. Foto: Gallo Images/Getty Images

Bheki Cele is nou minister van polisie nadat hy voorheen polisiekommissaris was.
Bheki Cele. Foto: Gallo Images/Getty Images

Jeff Radebe is die nuwe minister van energie. 

Jeff Radebe. Foto: Gallo Images/Getty Images

Nomvula Mokonyane is die nuwe minister van kommunikasie. 

Nomvula Mokonyane is die nuwe minister van kommunikasie. Foto: Gallo Images/Getty Images

Blade Nzimande is nou minister van vervoer. 

Blade Nzimande. Foto: Gallo Images/Getty Images

Ayanda Dlodlo is die minister van staatsdiens en administrasie. 

Ayanda Dlodlo. Foto: Gallo Images/Getty Images

Malusi Gigaba skuif terug na minister van binnelandse sake.

Malusi Gigaba. Foto: Gallo Images/Getty Images

Gugile Nkwinti is die nuwe minister van water en sanitasie. 

Gugile Nkwinti. Foto: Gallo Images/Getty Images

Maite Nkoana-Mashabane is minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming.

Susan Shabangu is die nuwe minister van maatskaplike ontwikkeling.

Susan Shabangu. Foto: Gallo Images/Getty Images

Thokozile Xasa is die nuwe minister van sport en ontspanning.

Thokozile Xasa. Foto: Gallo Images/Getty Images

Lindiwe Sisulu is aangestel as minister van internasionale betrekkinge.

Lindiwe Sisulu. Foto: Gallo Images/Getty Images

Thulas Nxesi is terug in die posisie van minister van openbare werke. 

Thulas Nxesi. Foto: Gallo Images/Getty Images

Naledi Pandor is aangewys as minister van hoër onderwys.

Naledi Pandor. Foto: Gallo Images/Getty Images

Nomaindia Mfeketo is minister van menslike nedersettings.

Nomaindia Mfeketo. Foto: Gallo Images/Getty Images