Ouers ná Parys-kleuter op skêr val: Ons is op 'autopilot'

akkreditasie
Leonel Riekert van Parys het reeds drie operasies ondergaan om die skade aan haar oog te herstel nadat sy op 'n skêr geval het. Foto: Verskaf
Leonel Riekert van Parys het reeds drie operasies ondergaan om die skade aan haar oog te herstel nadat sy op 'n skêr geval het. Foto: Verskaf

Die ma van Leonel Riekert (4) het haar hande vol. 

“Mamma praat net gou met die tannie!” sê Mari Malherbe (38) van Parys in die Vrystaat vir haar bekkige dogtertjie op die agtergrond.

Die volgende oomblik het Leonel die foon. “Hallo, tannie,” sê sy soet. “Ek speel met my honde,” vertel sy. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees