In die kiekie lê en loer klein Miles uit sy bababedjie uit vir die kamera. 

Klein Miles is op 25 April 2017 gebore. Hildegardt het ook onlangs op Instagram ’n foto van hul kleinman gedeel. Hilde het onlangs op Facebook vertel haar kleinman is versot op badtyd. 

With my special????????

A post shared by Hildegardt Silkiewicz (@hildesilkiewicz) on

Haar man, Kuba, deel gereeld die allermooiste foto's van klein Miles in die sosiale media.

This little man has my whole heart in him.

A post shared by Kuba Silkiewicz (@kubz1985) on

En kyk net hoe lekker slaap pa en seun!

Indescribable

A post shared by Kuba Silkiewicz (@kubz1985) on

Hildegardt het in Augustus op Facebook vertel hoe baie sy dit geniet om vir die eerste keer ma te wees. "Hier gaan dit baie goed," het sy vertel.

"Slaap min en my seuntjie hou my so besig ek weet nie of ek kom of gaan nie. Maar dis lekker om ’n mamma te wees," het sy geskryf.

"Dis so ’n blessing. Hierdie mamma is verlief." Ons kan nie wag om die kleinman te ontmoet nie!