Pasop! Moenie vals nuus oor grondvergrype glo nie

akkreditasie
Die vals polisie-dokuement wat die rondtes doen.
Foto: Verskaf
Die vals polisie-dokuement wat die rondtes doen. Foto: Verskaf

"Dit is 'n vals dokument," het brig. Vishnu Naidoo van die polisie-hoofkantoor in Pretoria laat weet.

Die oorsprong van die vals dokument is nog onbekend, maar die polisie ondersoek dit.

Die brief lyk amper soos die ware Jakob, met 'n amptelike stempel van die polisie wat onderaan pryk. Maar met die eerste oogopslag kom die lettertipe op die dokument nie ooreen met dit wat gewoonlik gebruik word vir interne kommunikasie of met die media nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees