Potch-ouma: Vrede oor 3 se vonnisse ná man se wrede moord

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Marietjie en Koos was 48 jaar getroud. Foto: Verskaf
Marietjie en Koos was 48 jaar getroud. Foto: Verskaf

“Die job moet loop.”

Dís haar mantra, sê Marietjie van der Leeuw. Ses jaar lank klou sy vas aan dié einste frase wat haar ontslape man, Koos, byna elke dag, tot die dag van sy wrede moord in 2015, gebruik het.

Vandag, byna ’n week nadat die hof in Klerksdorp swaar vonnisse opgelê het aan drie van die vier mense wat destyds die rooftog beplan het wat tot Koos (toe 68) se dood gelei het, hou dié frase vir haar meer waarheid in as ooit tevore. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees